KOOP JOU KAARTJIE!

Kom geniet goeie wyn met plase soos Creations, De Grendel en La Motte om n paar te noem, lekker kos en ’n ontspanne plaas-atmosfeer saam met die hele gesin.
Bring die kinders vir buitelugpret, terwyl die grootmense wyn proe en lekker kuier.
Plek is beperk — bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.




